Donna Reed

Donna Reed
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Donna Belle Mullenger
Geboorte (1921-01-27)27 Januarie 1921
Sterfte 14 Januarie 1986 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1941–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Donna Reed (27 Januarie 1921 – 14 Januarie 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Picture of Dorian Gray (1945), It's a Wonderful Life (1946), en From Here to Eternity (1953), en in die televisiereeks The Donna Reed Show (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy